9780624043669

Toorbos

Format: Paperback

ISBN13: 9780624043669

Paperback|9780624043669


Overview

Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag n die troue weet sy: Sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug. Terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: Wie's-jy, wie's-jy.

ISBN-13

9780624043669

ISBN-10

0624043665

Weight

1.10 Pounds

Dimensions

5.50 x 0.70 x 8.50 In

List Price

$16.08

Format

Paperback

Language

Afrikaans; English

Pages

314 pages

Publisher

Tafelberg

Published On

2003-01-01



View All Offers

Sort by:

Condition
Seller
Seller Comments
Price
Used, Good
Seller details
Bonita
★★★★☆

Santa Clarita, CA, USA

Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book.
$44.09

 Free delivery by: 31 Mar 2026

Brand New
Seller details
Bonita
★★★★☆

Santa Clarita, CA, USA

$70.64

 Free delivery by: 31 Mar 2026


Bookstores.com relies on cookies to improve your experience.