9781508510451

Tong in Die Kies

Format: Paperback

ISBN13: 9781508510451

Paperback|9781508510451


Overview

"Ai, nou dat julle van 'n STEPPING praat, dink ek sommer aan vroulief. Sy koop mos eendag sommer ook van die goedjies wat jou volgens die advertensie drie of vier sizes laat krimp. Dit kan glo glad nie gesien word as jy dit aan het nie. Die betrokke aand moet ons na 'n deftige funksie gaan. Vroulief het 'n mooi rok vir die geleentheid gekoop. Hierdie wonderkledingstukkie word dan ook uit sy pakkie gehaal. In die ou dae was dit 'n stepping genoem." Lekker Tong-in-die-kies vertel Smith hoe sy vrou maer wou wees vir die partytjie, hoe hy in die begraafplaas wou leer sing, en wat gebeur as jou dans instrukteur moed opgee, en wat gebeur het toe sy student mater bloed gaan skenk het in die middle 80s aan die Universiteit van die Wes-Kaapland. Die eenvoudige, dog treffende gebruik van woorde beskryf elke situasie so raak dat dit die leser sal noop om bladsy om te blaai, terwyl die trane rol van of humor of heimwee. Die eerste publikasie sal beslis nie Smith se laaste wees nie.

ISBN-13

9781508510451

ISBN-10

1508510458

Weight

0.18 Pounds

Dimensions

5.98 x 0.11 x 9.02 In

List Price

$5.99

Format

Paperback

Language

Afrikaans

Pages

50 pages

Publisher

CreateSpace Independent Publishing Platform

Published On

2015-02-16



View All Offers

Sort by:

Condition
Seller
Seller Comments
Price
Used, Good
Seller details
Bonita
★★★★☆

Santa Clarita, CA, USA

Access codes and supplements are not guaranteed with used items. May be an ex-library book.
$27.25

 Free delivery by: 05 Apr 2026


Bookstores.com relies on cookies to improve your experience.